lirik lagu kathryn – spoegwolf
onder in die dam lê ek opgegaar
swaar en koud en altyd naby aan jou
hoor jy die druppeltjies weergalm
die lug drup op my arms
maak my van binne af weer warm
op die rand van die tafel
ek dans en kyk
oor die wêreld uit
ek
breek ’n gat in die venster
ek sê vanaand
kom ek lê in die ruit
wel jy weet ek moet bly
oh
jy weet ek moet bly
kathryn
kathryn
kathryn
kathryn
en ek sê ooh *kathryn
ek staan al tien voet op in die lug
die engele hoor my huil
kathryn
ek staan al tien voet op in die lug
die engele hoor my huil
sy deel ‘n kamer met haar twee susters
en maak vandag
en wag vir my soos ‘n
soos ‘n gister
en
hoor jy die druppeltjies weergalm
die lug drup op my arms
maak my van binne af weer warm
kathryn
kathryn
kathryn
kathryn
en ek sê ooh* kathryn
ek staan tien voet op in die lug
die engele hoor my huil
kathryn
ek staan al tien voet op in die lug
die engele hoor my huil
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu kaiden › lirik lagu heartstrings – kaiden
- kumpulan lirik lagu ali ssamid علي الصامد › lirik lagu outro capitanos – ali ssamid علي الصامد
- kumpulan lirik lagu bigbabygucci › lirik lagu walk off the ledge – bigbabygucci
- kumpulan lirik lagu aleman deu › lirik lagu cash out – aleman (deu)
- kumpulan lirik lagu girls2 › lirik lagu here we go – girls2
- kumpulan lirik lagu tins vnm › lirik lagu luôn là tao – tins (vnm)
- kumpulan lirik lagu atpc › lirik lagu rap o rap – atpc
- kumpulan lirik lagu hkt48 › lirik lagu 白線の内側で – hakusen no uchigawa de – hkt48
- kumpulan lirik lagu aoa › lirik lagu still falls the rain (japanese ver.) – aoa
- kumpulan lirik lagu finn play › lirik lagu yak yed lung khang baan – finn play