lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu kerkstraat – spoegwolf

Loading...

ons hande raak in kerkstraat
die trap van die gallery
ek is lief vir jou vir n honderd jaar
ver van verby
daars n hond op die pad lief
dood gery
ek wil jou se daarvan
dalk iets maak daarvan

maar jy is ver langs my
herineringe selde
daar is min om aan te hou
soek jou hier vir n honderd jaar
soos in nou
eks gewond soos ‘n muldsteek as ek see toe ry
ek moes jou se daarvan
dalk iets maak daarvan…

maar jys ver langs my
onder die boom en die besies
die skaduwee weer getuig
was ek lief vir jou vir n honderd jaar
en jy vir my
jy weet eks nie bang nie
ek staan vir jou
as die dood in die wind galop
is jy daarop

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...