lirik lagu die vrae op jou arms – straatligkinders
bring jou hande hier
die vrae op jou arms is diep genoeg
om in jou hart te sien dat jy’s alleen
op soek na rede vir jou bestaan
jou gewete los jou in onskuld
en jy laat gaan
die sny merke skreeu sien my raak
dis nie jou skud nie
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan
aan al jou drome en jou lewe
brandende woede loop
oor jou siel is in gedoen
en voel so verniel, die keusе lê steeds by jou
of jy in gaan gee aan
die weg van die lеm
of gaan jy permanente genesing soek
die sny merke skreeu sien my raak
dis nie jou skuld nie
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan
aan al jou drome en jou lewe
die sny merke skreeu sien my raak
dis nie jou skuld nie
dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan
aan al jou drome en jou lewe
jou hart skyn deur die bloed ek sien
dis nie jou skuld nie
dis nie jou tyd om
op te gee en te laat gaan
aan al jou drome en jou lewe
onse vader
ek is lief vir jou
ek sukkel ook soms om jou te vertrou
ek verdien nie wat my toe kom nie
ek verstaan nie genade nie
onse vader
ek is lief vir jou
hulp my net om als te berou
ek is moeg om
oor my foute te val
ek verstaan nie genade nie
genade nie
genade nie
genade nie
onse vader
ek is lief vir jou
verwaardvol, vraai staan ek voor jou
onseker hier sal die kant uit hê
ek verstaan nie genade nie
onse vader
ek is lief vir jou
ek sukkel ook soms om jou te vertrou
ek verdien nie wat my toe kom nie
ek verstaan nie genade nie
genade nie
genade nie
genade nie
genade nie
genade nie
genade nie
genade nie
o en ek weet
my sondes laat kan vergewe
ek weet my sondes laat kan vergeet
genade nie
genade nie
genade nie
ek verstaan nie genade nie
onse vader (genade nie)
ek is lief vir jou (genade nie)
ek sukkel ook soms om jou te vertrou (genade nie)
ek verdien nie wat my toe kom nie (genade nie)
ek verstaan nie genade nie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu tony 2milli › lirik lagu sssssspike lee – tony 2milli
- kumpulan lirik lagu nullzweizwei › lirik lagu aktien – nullzweizwei
- kumpulan lirik lagu lirar › lirik lagu neon – lirar
- kumpulan lirik lagu justin abisror › lirik lagu unwrapped – justin abisror
- kumpulan lirik lagu nature boi › lirik lagu y.g.b. – nature boi
- kumpulan lirik lagu thequestion › lirik lagu my shit – thequestion
- kumpulan lirik lagu ultra stellaire › lirik lagu quelavie – ultra stellaire
- kumpulan lirik lagu freddie dredd › lirik lagu diabolical plots – freddie dredd
- kumpulan lirik lagu bvbyycasket › lirik lagu 4 days no luv – bvbyycasket
- kumpulan lirik lagu xlv › lirik lagu ostanemsya – xlv