lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu verdwyn – straatligkinders

Loading...

as jy dan sou wou verdwyn
doen dit dan nou terwyl ek jou onthou

as jy dan sou wou bly by my
doen dit virewig sodat ek jou kan hou

is dit wat jy wou hê?
verskoning vir die skuld
ek kan nie meer belê in jou liefde nie

maar toe het jy vir my kom sê
dat jy in elk geval ons nie wou hê
soos ons was, nie soos ons is nie

het jy regtig gewag vir my
om vir jou te wys dat ek myself kies

sou jy iewers anders heen kon gaan
as ek besluit om die deur nou hier toe te slaan

is dit wat jy wil hê
verskoning vir die skuld
ek kan nie meer belê in jou liefde nie

maar toe het jy vir my kom sê
dat jy in elk geval ons nie wil hê
soos ons was,nie soos ons is nie

het god ons al vergewe vir die foute wat ons maak
sal hy my aan jou lief kan hê as ons harte nie meer kan gee

het god ons al vergewe vir die foute wat ons leef
sal hy my aan jou lief kan hê as ons harte nie meer kan gee

is dit wat jy wil hê
verskoning vir die skuld
ek kan nie meer belê in jou liefde nie

maar toe het jy vir my kom sê
dat jy in elk geval ons nie wil hê
soos ons was nie, soos ons is nie

is dit wat jy wil hê?
verskoning vir die skuld
ek kan nie meer belê in jou liefde nie

maar toe het jy vir my kom sê
dat jy in elk geval ons nie wil hê
soos ons was nie, soos ons is nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...