lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu verkyker – straatligkinders

Loading...

verkyker in die aand
ek is blind
alles om my laat my voel soos ’n kind
bang alleen
verneder nou
los my uit ek wil hier vergaan

verkyker in die aand
ek is blind
alles om my laat my voel soos ’n kind
bang alleen
verneder nou
los my uit ek wil hier vergaan

ek klop aan die deur van die dood
ek wil nie ingaan nie
ek wil gesels oor ’n datum
wanneer gaan my siel my lyf verlaat
kan ek nog groet?
kan ek nog almal in die oe kyk?
al se jy nou dis te laat
dis te laat

sluip soos ’n dief in die nag
ek is nie bang nie
hoe kan ek tyd wen?
alles voel soos ’n wedren
sal ek ooit gereed wees?
sal ek ooit so geeerd wees?
om vir gabriel te se ek d-nk jy is te vroeg

ek klop aan die deur van die dood
ek wil nie ingaan nie
ek wil gesels oor ’n datum
wanneer gaan my siel my lyf verlaat?
kan ek nog groet?
kan ek nog almal in die oe kyk?

of sy jy nou dis te laat
dis te laat

donker nag
gee my ’n verkyker
die dood skree
ek weier om te luister
nog ’n dag
jou lewe maak my ryker
moeg gewag, verwyder nou die pleister

donker nag
gee my ’n verkyker
die dood skree
ek weier om te luister
nog ’n dag
jou lewe maak my ryker
moeg gewag, verwyder nou die pleister

ek klop aan die deur van die dood
ek wil nie ingaan nie
ek wil gesels oor ’n datum
wanneer gaan my siel my lyf verlaat?
kan ek nog groet?
kan ek nog almal in die oe kyk?

of sy jy nou dis te laat
dis te laat

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...