lirik lagu afgrond – tarryn lamb
een tree vorentoe en twee terug
maar ons praat nie daaroor dit is agter die rug
ons bly sê dis oukei en ons hou net verby daardie afgrond
twee tree vorentoe en een terug
en ons weet dis nie reg maar ons bly sien ‘n lig
ons bly glo die oukei en ons hou net verby
gaan ons bly staan of gaan ons spring
in hierdie donker afgrond in
gaan ons val of gaan ons sweef
sien jy kans om te probeer
net een manier om te weet
gaan ons hier bly of gaan ons loop
daar is ‘n kans en daar is hoop
ons weet ons kan vêr kom
as ons net in die afgrond inval
kyk net vorentoe en nooit terug
ons is stеrker as dit nog nie eindе in sig
maar die pad wat ons loop
is net vasbyt en hoop
gaan ons bly staan of gaan ons spring
in hierdie donker afgrond in
gaan ons val of gaan ons sweef
sien jy kans om te probeer
net een manier om te weet
gaan ons hier bly of gaan ons loop
daar is ‘n kans en daar is hoop
ons weet ons kan vêr kom
as ons net in die afgrond inval
inval
een tree vorentoe, net een
sit jou hand in my hand
jy is mos nie alleen nie
gaan ons bly staan of gaan ons spring
in hierdie donker afgrond in
gaan ons val of gaan ons sweef
sien jy kans om te probeer
net een manier om te weet
gaan ons hier bly of gaan ons loop
daar is ‘n kans en daar is hoop
ons weet ons kan vêr kom
as ons net in die afgrond inval
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu brenneke › lirik lagu la vita immaginata – brenneke
- kumpulan lirik lagu s m o k e xii › lirik lagu pressure – s m o k e xii
- kumpulan lirik lagu sunless sky › lirik lagu random acts of violence – sunless sky
- kumpulan lirik lagu lazy lane › lirik lagu always tomorrow – lazy lane
- kumpulan lirik lagu josh aitken › lirik lagu recall – josh aitken
- kumpulan lirik lagu damien bueller › lirik lagu too late, too late bejbi – damien bueller
- kumpulan lirik lagu mike prosper aestheticsir g › lirik lagu bendis laan outro – mike prosper & aestheticsir g
- kumpulan lirik lagu ian sweet › lirik lagu fight (dagr remix) – ian sweet
- kumpulan lirik lagu flee zoe › lirik lagu computer gangster – flee zoe
- kumpulan lirik lagu thundermother › lirik lagu black and gold – thundermother