lirik lagu mal oor jou – tarryn lamb
[vers 1]
ek wil dit vir jou sê
ek wil dit vir jou wys
ek wil dit oor en oor en oor en oor bly se tot jy luister
[pre-koor]
as ek jou lippe voel
wil ek boeke skryf daaroor
mmm
as ek jou arms voel
wil ek myself net weer verloor
[koor]
weet jy hoe ek hier binne voel
ek is mal oor jou
ek is mal oor jou
verstaan jy dat ek elke woord bedoel
ek is mal oor jou
ek is mal oor jou
mal oor jou
[vers 2]
jys al waar aan ek kyk
jys al wat ek bly glo
ek se dit oor en oor en oor en oor en oor tot jy my hoor
as ek jou lippe voel
wil ek boeke skryf daaroor
[pre-koor]
as ek jou lippe voel
wil ek boeke skryf daaroor
mmm
as ek jou arms voel
wil ek myself net weer verloor
[koor]
weet jy hoe ek hier binne voel
ek is mal oor jou
ek is mal oor jou
verstaan jy dat ek elke woord bedoel
ek is mal oor jou
ek is mal oor jou
mal oor jou
ek is mal oor jou
[pre-koor]
as ek jou lippe voel
wil ek boeke skryf daaroor
mmm
as ek jou arms voel
wil ek myself net weer verloor
[koor]
weet jy hoe ek hier binne voel
ek is mal oor jou
ek is mal oor jou
verstaan jy dat ek elke woord bedoel
ek is mal oor jou
ek is mal oor jou
mal oor jou
ek is mal oor jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu thomeboydontkill › lirik lagu kill thome! (interlude) – thomeboydontkill
- kumpulan lirik lagu nered › lirik lagu nemoj lajati na pse – nered
- kumpulan lirik lagu dimension nocturna › lirik lagu cenizas – dimensión nocturna
- kumpulan lirik lagu shuajo blake › lirik lagu dark taurus preset:frank knight (interlude) – shuajo blake
- kumpulan lirik lagu killa kehla › lirik lagu b.n.t.l. – killa kehla
- kumpulan lirik lagu афина afina rus › lirik lagu дикое танго (wild tango) – афина (afina (rus))
- kumpulan lirik lagu azteca › lirik lagu yao ming – azteca
- kumpulan lirik lagu salamat sadikova › lirik lagu kirgiz jeri (kyrgyz land) – salamat sadikova
- kumpulan lirik lagu dj daddykat wiz khalifa › lirik lagu versace ash tray – dj daddykat & wiz khalifa
- kumpulan lirik lagu rainbow 레인보우 kor › lirik lagu black swan – rainbow (레인보우) [kor]