lirik lagu die een – tasché
is lief wees, nogsteeds lief wees na al die seer
gisteraand nes vernaand, my hart in ‘n duisend diamante gebreek
ons is arm in die wêreld, maar ryk van wyn en gees
ons is so jonk, nog so baie om te leer
en ek mag dalk verkeed wees, jy mag dalk die een wees
chorus:
ek mag dalk die een wees wat na jou smag, ek soek jou in my long ek soek jou in my tas
ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
en ek bly oop vir ons twee, wat in die maanlig dans asof almal kyk
in die reën staan en huil, en die nag deur ry
dis plain, dis simple
dis hoe die lewe ons gooi, ons is dubbelsteen
moenie my vergeet nie, ek vra mooi
en ek mag dalk verkeed wees, jy mag dalk die een wees maar
chorus:
ek mag dalk die een wees wat na jou smag, ek soek jou in my long ek soek jou in my tas
ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
anders terug lief te hê nie
anders terug lief te hê nie
ons albei gaan ontplof, jy’s die een wat ek wil soen as die son opkom
word wakker langs haar, en alles voel weer asof alles in mekaar in een gaan stort
en ek mag dalk die een wees wat na jou smag, ek soek jou in my long ek soek jou in my tas
ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
chorus:
ek mag dalk die een wees wat na jou smag, ek soek jou in my long ek soek jou in my tas
ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu roxi drive › lirik lagu falling – roxi drive
- kumpulan lirik lagu coastlines no › lirik lagu umbra – coastlines {no]
- kumpulan lirik lagu within destruction › lirik lagu kings of darkness – within destruction
- kumpulan lirik lagu glass towers › lirik lagu in this city – glass towers
- kumpulan lirik lagu summrs › lirik lagu been did it – summrs
- kumpulan lirik lagu john mayall the bluesbreakers › lirik lagu the witching hour – john mayall & the bluesbreakers
- kumpulan lirik lagu sifting › lirik lagu enough – sifting
- kumpulan lirik lagu 10 years › lirik lagu déjà vu – 10 years
- kumpulan lirik lagu kirigirx › lirik lagu toxic/serpent in the grass – kirigirx
- kumpulan lirik lagu nico rengifo › lirik lagu que sera – nico rengifo