lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu areveerend (s.o.2 raw) – temple boys cpt

Loading...

areveerend ja nou daai is my middel naam
suip die biere heeltyd man
hier daai sak
is net coke djy ken nie man
[?] jou verduidelik hoe die parties an geroer word
temple boys en kingboys voel net

ek se temple boys isan stil
en jou kind soek haar bril
en dillon laat sy gril
ons moerrit uit, klere uit
is kaal bo lyf en ons suip
ons party en is mal hier
al die kinnes vang ‘n naggie

ek doen dit mos easy
ek rol moes daai cheesy
geboks met ’n [?] dan voel ek soos weezy
ons is daai teampie en djy willie sien nie
vra al die opps as djy wiet wat ek mean hier

ek is daai yster djy kan maar luister
wag laat ek fluister hoor gou vermy
bru van my
ek is ‘n hond en ‘n hond sal ek bly
djy kan maar wat try, djy kan maar stry

ek se
dala, chop hom
dala, chop hom
dala, chop hom
dala, chop hom
dala, chop hom
dala raw, dala raw
dala raw, dala raw
dala raw, dala raw
chop hom bokkie
chop hom waylin

dala bokkie ons moerrit uit moet nie stop nie
ons is in die delft

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...