lirik lagu general gham – temple boys cpt
[mr gham]
ek is general van gham kou jou bubblegum
maak haar bene lam
sterk is werk, werk is
ek is dan pablo djy moet se
wil djy werk or wil djy trek
stifler
en areveerend soek iemand
en gham daai
tel haar op met ‘n helicopter by haar rok ne
sy vra
areveerend, online baba
okay dingetjie gaan so
[areveerend]
djy vat hom djy gryp hom
‘n bietjie shake hom
die temple saam met jou
sy se sy het my bou, sy praat van trou
hi nee baba, no
rondom die huisie, klop aan die deur
loer die venster kyk hoe werk die mense
hallo mr werkhom wanne drop djy weer
ek is mal genoeg
wanne drop djy weer
[mr werkhom]
ek koop ‘n boksie metjies die winkel is toe
ek is mal genoeg, sies man
het djy geld om by te sit
om en om djy hou dan vir jou dom
jou kindjie is in my dm, djy wietan ek is die hond
met my moet djy bom
[areveerend]
djy vat hom djy gryp hom
‘n bietjie shake hom
die temple saam met jou
sy se sy het my bou, sy praat van trou
hi nee baba, no
rondom die huisie, klop aan die deur
loer die venster kyk hoe werk die mense
hallo mr werkhom wanne drop djy weer
ek is mal genoeg
wanne drop djy weer
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu angel snow › lirik lagu here comes the flood – angel snow
- kumpulan lirik lagu king bach › lirik lagu seven wonders – king bach
- kumpulan lirik lagu ascend the stars › lirik lagu hold on – ascend the stars
- kumpulan lirik lagu agoni › lirik lagu mezarlık çiçekleri – agoni
- kumpulan lirik lagu hwkns › lirik lagu rightnow! – hwkns
- kumpulan lirik lagu jei arr › lirik lagu luv sick – jei arr
- kumpulan lirik lagu saulo fernandes › lirik lagu outra vez – saulo fernandes
- kumpulan lirik lagu ham sandwich usa › lirik lagu hawkin’! – ham sandwich [usa]
- kumpulan lirik lagu guardin › lirik lagu cocoon – guardin
- kumpulan lirik lagu nathan pacheco › lirik lagu slow down – nathan pacheco