lirik lagu mevrou – the kiffness
[intro]
goeie môre klas
“môre mevrou”
ek hoop julle het julle mondelinge geoefen
“ja”
die onderwerp is my vakansie
eerste op die klaslys, dawid!
“yo yo yo”
[chorus]
mevrou, mevrou
luister vir my nou (hey!)
dit is my mondeling ek sê vir jou
van my vakansie (hey!) by die see
ek sê hierdie mondeling elke year
[verse 1]
vir my vakansie het ek by die see gegaan
my familie en ek, ons gaan by langebaan (hey!)
dit was baiе, baie baie lekkеr lekker
baie lekker, lekker soos ‘n krekker krekker
boom baby, boom baby, ek het geswem (hey!)
boom baby, boom boom, het jy geken?
my hond het geblaf (dog adlibs)
my hond het geblaf! (more dog adlibs)
[chorus]
mevrou, mevrou
luister vir my nou (hey!)
dit is my mondeling ek sê vir jou
van my vakansie (hey!) by die see
ek sê hierdie mondeling elke year
ek sê mevrou, mevrou
luister vir my nou (hey!)
dit is my mondeling ek sê vir jou
van my vakansie (hey!) by die see
ek sê hierdie mondeling elke year
ek sê mevrou
[bridge 1]
ag nee dawid dit kan tog nie al wees nie!
jy sal meer moet vertel
“ok, ok mevrou” (hey!)
[verse 2]
ek rook ‘n groot zol
ek het ‘n lekker jol
ek het te veel gedop
ek is mal in my kop
boom, het ek ‘n babbelas
boom, hierdie mondeling’s ‘n lus
boom boom, wat maak jy van die klas?
mevrou, is jy jas?
[bridge 2]
sies dawid!
jy is mos nou vieslik. dis uiters stokkend
gaan sit! 50%
[chorus]
mevrou, mevrou
luister vir my nou (hey!)
dit is my mondeling ek sê vir jou
van my vakansie (hey!) by die see
ek sê hierdie mondeling elke year
ek sê mevrou, mevrou
luister vir my nou (hey!)
dit is my mondeling ek sê vir jou
van my vakansie (hey!) by die see
ek sê hierdie mondeling elke year
[outro]
ek sê mevrou (dog adlibs)
my hond blaf (more dog adlibs)
my hond blaf (even more dog adlibs)
dankie dat jy luister vir my mondeling mevrou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu owin y jack › lirik lagu apretado en la disco – owin y jack
- kumpulan lirik lagu jefferson starship › lirik lagu somebody to love (live) – jefferson starship
- kumpulan lirik lagu visiontrbl › lirik lagu not in the mood 2 (nidm2) – visiontrbl
- kumpulan lirik lagu soysmash › lirik lagu suck on my dick – soysmash
- kumpulan lirik lagu kaliq › lirik lagu set in stone – kaliq
- kumpulan lirik lagu aryo › lirik lagu baby, vreau sa fii a mea – aryo
- kumpulan lirik lagu sam himself › lirik lagu cry – sam himself
- kumpulan lirik lagu shayfer james › lirik lagu prologue – shayfer james
- kumpulan lirik lagu the wild feathers › lirik lagu alvarado – the wild feathers
- kumpulan lirik lagu active member › lirik lagu xωρίς δίχτυ aσφαλείας – active member