lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu beautiful in beaufort-wes – theuns jordaan

Loading...

en jy was *beautiful op beaufort*wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en ek en jy het op grafte en op [treine]
en op ford fairlane se agterseat*s gevry
en nou is jy en jou [man] *both computer *n*lysts
en laas [winter] you *tried to cut both of your wrists
en nou [skryf] jy vir my: jy kan nie meer slaap nie
nie meer [lag] nie
nie meer iets vir jouself doen nie
nooit ooit weer vir my [soen] nie

en mooi, mooi, mooi was jou [woorde] ook
terwyl jy *menthol sigarette rook
en daai *sweet sweet dinge vir my sê
terwyl jy sweet sweet in my arms lê
en diе presiese woordе het ek presies [vergeet]
ek onthou net die rook en die sweet in beaufort*wes
en jou kaal [liggaam] onder ‘n koel *summer cotton dress

nie meer [slaap] nie, nie meer lag nie
nie meer iets vir mekaar doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie

en dis miskien soos ‘n [storie] uit die huisgenoot
maar jy’t een aand skielik vir my weggestoot
en in die *rear view mirror jou gesig gekyk
en gesê: ”miskien moet ek gelukkiger lyk”
daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
en het gevoel hoe my [hart] losruk uit my lyf
en soos ‘n roeiboot in die [rivier] afdryf

ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie meer iets ooit reg [doen] nie
nooit ooit weer vir jou soen nie

en die laaste [herinnering] waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
tot anderkant die *ding dong gong
van die *breakfast waiter in die [gang] verby
en dit was my *wake*up call, my lief
jy het gesê wees asseblief lief vir my
maar ek het gedroom ons het in beaufort*wes gaan [woon]

en ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
nie, nie meer so iets doen nie
nooit ooit weer vir jou soen nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...