lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu tjol se gat – uncle spike

Loading...

langpad, stofpad, hard praat, sopnat
die bossies om ons begin te praat
geld en vry het vir eers by die huis gebly
by die huis agter gebly

die leeus skree van agter bly net wakker
bly net wakker
die leeus skree van agter ek is wakker
ek is wakker, ek is wakker om hier te wees

wit, woes en wakker
seldsaam vergaan die menswees
welkom in my land van vrees
hier kan jy enige iets wees
jy kan enige iets wees!

die son het my ingesluk
vasgedruk, ingepluk, verstik (x2)

(enter kak s-xy sax solo)

welkom hier by tjol se gat
my baard is lank my tan hard
my erfbelasting is net 19 rand
w-lly-warmers, pette en telefone op die rak
fok vir eskom!
ek het sonpanele op my dak

as ma my nou hier moes vind
asbakkies, sigarette en polisiedae wat stink
asma het my oor die jare gevind
ek rook nie, maar ek gaan beslis ‘n doppie drink

(skollie gaan binne!)

(enter s-xy sax solo 2)

die son het my ingesluk
vasgedruk, ingepluk, verstik

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...