lirik lagu always & altyd – van pletzen
Loading...
[vers 1]
ek het gister aand gedroom van jou
en al jou klein quirks onthou
jy is angstig jy is skaam
jy is alles wat ek verstaan
[koor]
onthou jy toe ons net gedroom het oor alles wat ons nou hier het
sterre see son en maan
always en altyd saam
sterre see son en maan
[vers 2]
die melkweg is my pad na jou
met kontinental blokkies bou
jys ‘n jedi eks jou yoda
in deep sp*ce [?]
always en altyd saam
sterre see son en maan
[koor]
onthou jy toe ons net gedroom het oor alles wat ons nou hier het
sterre see son en maan
always en altyd saam
sterre see son en maan
iewers sal ons weer bestaan
always en altyd saam
sterre see son en maan
iewers sal ons weer bestaan
sterre see son en maan
always en altyd saam
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu namos › lirik lagu naughty – namos
- kumpulan lirik lagu caesars rome › lirik lagu stories based on science & faith – caesars rome
- kumpulan lirik lagu hizbo › lirik lagu школа – hizbo
- kumpulan lirik lagu hysterla › lirik lagu in skin – hysterla
- kumpulan lirik lagu 4n way › lirik lagu ещё раз (one more time) – 4n way
- kumpulan lirik lagu flaccid g › lirik lagu are we dreaming? – flaccid g
- kumpulan lirik lagu inoffiziell goldenboy › lirik lagu party – inoffiziell.goldenboy
- kumpulan lirik lagu blast open › lirik lagu riding on a dead horse – blast open
- kumpulan lirik lagu pinto › lirik lagu broke & real – pinto
- kumpulan lirik lagu with the punches › lirik lagu mirage – with the punches