lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu vir ewig – van pletzen

Loading...

soms is ek ‘n bietjie stil
soms doen ek wat ek wil
en jy is so mystical, die hemel weet is beautiful

jy gee my soveel om oor te d*nk
herinner my weer om myself te vind
jy sê niks [?]
dit maak my bang ek voel nie veilig nie

jy hoef nie meer bang te wees nie
hierdie liefde gaan vir ewig staan
jy hoef nie meer bang te wees nie
hierdie liefde gaan vir ewig staan

jy hoef nie meer bang te wees nie
hierdie liefde gaan vir ewig staan
jy hoef nie meer bang te wees nie
hierdie liefde gaan vir ewig staan

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...