lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bang is ‘n dier – vleesanker

Loading...

op die dromdroeë dorsvloer
versmoor jy jou enigste kans
hang jou hoop op aan ‘n draad
skote klap in ‘n stofstraat
bang is n dier
bang is n lettergreep
van ‘n twee lettergreep woord
bang is ‘n skuiwergat
‘n koeël
‘n kans
bang is ‘n ratel
geweervuur
bang is kontak
sweet
dood
bang is niks
bang is ‘n ondier
doodsmasker
lem in jou hand
bang en jy ken mekaar
bang en jy waardeer mekaar
bang is jy
drie kruise
twee skote
een graf

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...