lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu daar is nie meer jy nie – wanie

Loading...

daar is nie meer jy nie
ek kan nie help om te huil nie
as ek jou net kan sien vir die laaste mal
sal ek jou vas hou en nooit laat gaan

van daar is nie meer jy nie
ek kan nie help om te huil nie
as ek jou net kan sien vir die laaste mal
sal ek jou vas hou en nooit laat gaan

ek wens ek kon jou sien net vir n laaste keer
wens ek het geweet dit was die laaste keer
laaste toe ek jou gesien hеt
so ek jou was gehou het

en nooit laat gaan
ma diе is die aarde die
en ons almal het n tyd wat ons almal moet gaan
ons almal het ons tyd wat ons hemel toe moet gaan

is hartseer dit was jou tyd so spaar n plek vir my
en as ek eendag hemel toe moet gaan ek hoop jy wag vir my
van ek het so baie vra wat ek wil vra
ek hoop jy stel my voor aan jou ma

ek onthou ons het baie gepraat oor haar en hoe jy haar mis
en jy kon nie help om te huil nie
en ek voel nou soos hai
van daar is nie meer jy nie
ek kan nie help om te huil nie
as ek jou net kan sien vir die laaste mal
sal ek jou vas hou en nooit laat gaan

van daar is nie meer jy nie
ek kan nie help om te huil nie
as ek jou net kan sien vir die laaste mal
sal ek jou vas hou en nooit laat gaan

as ek jou net kon sien vir die laaste keer
ek onthou not toe ek jou gesien het die laaste keer
dit voel soos gesteer
maar die memories is besig om te fade

en elke keer as ek kyk ma onse picture is ek besig om te huil
ek kan nie help nie
ek het al getry die gevoel weg drink maar dit help nie
codeine maak my numb en voel nie myself nie

ek voel net unhappy
ek kan voel iets is missing
en dal val ek my by dat dit is jy
dan begin ek weer te huil

van daar is nie meer jy nie
ek kan nie help om te huil nie
as ek jou net kan sien vir die laaste mal
sal ek jou vas hou en nooit laat gaan
van daar is nie meer jy nie
ek kan nie help om te huil nie
as ek jou net kan sien vir die laaste mal
sal ek jou vas hou en nooit laat gaan

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...