lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek like jou soos jy is – wanie

Loading...

en baby, ek like jou soos jy is
jy hoef nie te change nie
van ek like wat ek sien

hier voor my is perfek
ek hoop nie jy change nie
daar is niemand soos jy nie, baby

ek like jou soos jy is
jy hoef nie te change nie
van ek like wat ek sien

hier voor my is perfek
ek hoop nie jy change nie
daar is niemand soos jy nie, baby

baby, ek like jou personality (oh yeah)
ek like als van jou en al jou energized
moenie worry wat mense sê nie, is net jealousy
vir my is jy special en uniek, en jy is everything

baby, hulle kan praat (praat)
hulle raak naar (naar)

kyk in die spieel in en
daai is blydskap en moenie worry nie
jou skoonheid sal uitstap
vertroue word gebou en dit sal tyd vat, jy het secret conversation some doubt
soe ek hoop jy kry my boodskap
van die is dieper as die surface
en jy is hier vir ‘n purpose

van jy is worth it, girl
en jy deserve it all

en baby, ek like jou soos jy is
jy hoef nie te change nie
van ek like wat ek sien

hier voor my is perfek
ek hoop nie jy change nie
daar is niemand soos jy nie, baby

ek like jou soos jy is
jy hoef nie te change nie
van ek like wat ek sien

hier voor my is perfek
ek hoop nie jy change nie
daar is niemand soos jy nie, baby

jy het jouself soe verlored
soe jy voel nou onseker oor jouself (d*mn)
en jy begine tywfel in jouself want
jy voel nou onbelangrik
jou confidents is weg en jy verlang dit
mah moenie neer kyk op jouself nie
want jy is special, daai moet jy onthou
as die vreese jou weer tackle

jy hoef nie te verander nie
jy het niks om oor te stress (wuh)
van jy is waardevol en jy verdien die beste

en die beste gaan
jy kry, niks minder nie
glo net in jouself in
in jou ability

en jou uniqueness
van daar in niemand hier soos jy nie
nea, daar is niemand hie soos jy nie

van jy is worth it, girl
en jy deserve it all

en baby, ek like jou soos jy is
jy hoef nie te change nie
van ek like wat ek sien

hier voor my is perfek
ek hoop nie jy change nie
daar is niemand soos jy nie, baby
ek like jou soos jy is
jy hoef nie te change nie
van ek like wat ek sien

hier voor my is perfek
ek hoop nie jy change nie
daar is niemand soos jy nie, baby

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...