lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek sal wag – wanie

Loading...

daar was so baie beloftes wat
ons aan mekaar gemaak dit
ek het gedog hierdie trails & tribulations so onse
verhouding net sterker gemaak het dit

maar jy het gaan switch op my
nadat jy belowe het n0ba wat jy
gaan stick saam met my
dit voel so jy het net gelieg vir my

jy is my alles
maar dees dae kan my alles my
skaars in die oë kyk
of reg soen ek kan sien jy is siek van my

is daar iemand anders?
maak my seer met die waarheid
wees net eerlike saam my
van om my te blue tick en te block jy is netlelike saam my

meskien gaan ons net deur rough patch
meskien is ek te hastig
en jy nodig tyd en so ek sal wag net

en ek sal wag
tot dat jy dit nie bedoel nie
en ek sal wag
tot dat ek nie pyn voel nie
en ek sal wag (sal wag, sal wag)
tot dat jy my terug vat
en ek sal wag
ek wag vir jou

ek sal wag vir jou al hoe well
ek is ongeduldig
ek try elke aand jou bel
jy se seker vir jou vriende ek is lastig of onnodig

ek probeer maar net op check
om te sien is alles nog good saam met jou
om seker te maak jy is gelukkig
ek sal wag vir jou net ingeval jy eendag iemand benodig

ek sal wag tot dat ek nie meer pyn voel
maar lately so confuse ek weet skaars wat om te voel
moet ek kwaad is
moet ek hartseer is

is weer deur avoidance wat my hart gebreek is
en bon op dit is dit my anxiety wat my dood maak
daar die steme in jou kop wat sê dit gaan pynloos is as jy jouself dood maak
maar vir nou sal ek wag tot wanneer jy n regte besluit maak

en ek sal wag
tot dat jy dit nie bedoel nie
en ek sal wag
tot dat ek nie pyn voel nie
en ek sal wag (sal wag, sal wag)
tot dat jy my terug vat
en ek sal wag
ek wag vir jou

ek sal hier bly
tot jy besluit
om my terug te vat
sonder jou
sal ek nie oorlewe nie

en ek sal wag
tot dat jy dit nie bedoel nie
en ek sal wag
tot dat ek nie pyn voel nie

en ek sal wag (sal wag)
tot dat jy my terug vat
en ek sal wag
wag vir jou (ohh)

en ek sal wag
tot dat jy my terug vat
ek sal wag
wag vir jou (vir jou, vir jou)

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...