lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu tyd wag vir niemand – wanie

Loading...

tyd wag vir niemand nie
baie keer voel ek alleen
en dan is daar niemand nie
em som tyds
het ek tyd vir niemand nie

tyd wag vir niemand nie
baie keer voel ek alleen
en dan is daar niemand nie
em som tyds
het ek tyd vir niemand nie

som tyd is ek so moeg beklei aan my depressie
ek het krag vir niemand nie
en jy gaan soek na jou braz as jou dae donker
dan gaan jy sien daar is niemand
hulle gaan terug kom as dit lig is en maak asof dit niks is
die way ons tyd mors maak ons asof dit niks is
elke sеconde wat jy mors
is ‘n seconde wat jy nooit weer tеrug gaan kry
tyd wag vir niemand nie
en die lewe is ‘n vlugtige melodie
sodra jou tyd verby is
al ding wat mense oor gaan het is die memories
en dit hang vanaf jou watter soort memories
is goed of is dit sleg
is mense hartseer of is mense bly dat jy is weg
tyd wag vir niemand nie
en dit is tyd dat ons dit besef
tyd wag vir niemand nie
baie keer voel ek alleen
en dan is daar niemand nie
em som tyds
het ek tyd vir niemand nie

tyd wag vir niemand nie
baie keer voel ek alleen
en dan is daar niemand nie
em som tyds
het ek tyd vir niemand nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...