lirik lagu bittersoet – wikus botma
sy’s koud en sy’s wreed want sy weet sy’s die een
ek sal in ‘n oogwink my hart vir haar leen
sy lag oor my droom maar ek droom oor haar glimlag
sy weet ek sal my hele lewe vir haar wag
sy’s so bittersoet
sy d*nk sy ken my goed
sy d*nk sy’s een stap voor
totdat sy my verloor
so bittersoet
ek wens sy wil my groet
maar sy loop verby
dis wat sy doen aan my
sy speel met my hart vir die hoeveelste keer
ek wens sy wil stop maar dis die lekkerste seer
sy’s te veel vir my
kan nie genoeg van haar kry nie
ek gaan nie meer wag as sy my langer vermy nie
sy’s so bittersoet
sy d*nk sy ken my goed
sy d*nk sy’s een stap voor
totdat sy my verloor
so bittersoet
ek wens sy wil my groet
maar sy loop verby
dis wat sy doen aan my
sy d*nk dat sy verewig met my hart kan speel
ek wonder of sy weet dis ek wat die kaarte deel
sy’s so bittersoet
sy d*nk sy ken my goed
sy d*nk sy’s een stap voor
totdat sy my verloor
so bittersoet
ek wens sy wil my groet
maar sy loop verby
o want
sy’s so bittersoet
sy d*nk sy ken my goed
sy d*nk sy’s een stap voor
totdat sy my verloor
so bittersoet
ek wens sy wil my groet
maar sy loop verby
dis wat sy doen aan my
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu eripe › lirik lagu mic check – eripe
- kumpulan lirik lagu dussetwins › lirik lagu stay focus – dussetwins
- kumpulan lirik lagu mychelle lee › lirik lagu mr. bic – mychelle lee
- kumpulan lirik lagu ruben king › lirik lagu freestyle 5: donkin donuts vs speedway – ruben king
- kumpulan lirik lagu ultima spiaggia › lirik lagu rock della ricostruzione – ultima spiaggia
- kumpulan lirik lagu hank williams iii › lirik lagu the last love song – hank williams iii
- kumpulan lirik lagu miuosh x onar › lirik lagu w odpowiednim miejscu – miuosh x onar
- kumpulan lirik lagu ive made too much pasta › lirik lagu evil boys and evil girls – i’ve made too much pasta
- kumpulan lirik lagu its its young e › lirik lagu halal glide – it’s it’s young e
- kumpulan lirik lagu mediumjay › lirik lagu mastered sensi – mediumjay