lirik lagu proe soos nog – wikus botma
sy koel my af op ‘n warm dag soos ‘n jack and coke net ‘n bietjie stout
haar lippe maak ‘n man net dors, boys ons is in vir gemors
ek het nou hard probeer om dit te keer maar selfbeheer was nog nooit my sterkpunt nie
ek trek haar bietjie nader sy druk bietjie harder dinge raak gevaarlik rof, oe want sy proe soos nog
‘n paar biere, kole op die vure, draai maar die volume op, oe want sy proe soos
nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
my moed is op genade tog sy proe vir my soos
nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog biеtjie net te veel
my moеd is op genade tog sy proe vir my soos nog
so ek drink nog ‘n rukkie net een slukkie is genoeg vir my om langer te wil bly hierdie rondte is op my
dan vat ons dit van daar af
ek trek haar bietjie nader sy druk bietjie harder dinge raak gevaarlik rof, oe want sy proe soos nog
‘n paar biere, kole op die vure, draai maar die volume op, oe want sy proe soos
nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
my moed is op genade tog sy proe vir my soos
nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
my moed is op genade tog sy proe vir my soos nog
sy proe vir my soos nog

nog ‘n bietjie nader sy druk bietjie harder dinge raak gevaarlik rof, oe want sy proe soos nog
‘n paar biere, kole op die vure, draai maar die volume op, oe want sy proe soos
nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
my moed is op genade tog sy proe vir my soos
nog, nog, nog knop in my keel, nog, nog bietjie net te veel
my moed is op genade tog sy proe vir my soos nog
sy proe vir my soos nog
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu deee lite › lirik lagu what is love? (holographic goatee mix) – deee-lite
- kumpulan lirik lagu makovka › lirik lagu до ранку (do ranku) – makovka
- kumpulan lirik lagu tunzalə › lirik lagu vətən haqqında bayatılar – tünzalə
- kumpulan lirik lagu thanh truc › lirik lagu nếu vắng anh – thanh trúc
- kumpulan lirik lagu rob gardner › lirik lagu a poor wayfaring man of grief – rob gardner
- kumpulan lirik lagu eagle owl › lirik lagu lonely (ft. sqwalla) – eagle owl
- kumpulan lirik lagu oshea iv › lirik lagu $3,000 – oshea iv
- kumpulan lirik lagu galdston thom › lirik lagu everybody’s goin’ hollywood – galdston & thom
- kumpulan lirik lagu broken waves › lirik lagu come alive – broken waves
- kumpulan lirik lagu bacilos › lirik lagu me gustas tú – bacilos