
'n liefde soos die - willem botha lyrics
[vers 1]
liefde is blind
liefde verdien
meer as die beeld
wat die oog ons laat sien
liefde is mooi
dit het geen prys
al het ons niks
het jy vir my gewys
[koor]
liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie
liefde soos die
sal ons
nooit ooit weer kry nie
sterker
weet ek
ons twee saam is beter
oor en oor
weer van voor
sal ek kies
‘n liefde soos die
[vers 2]
vir beter het
twee harte oop
vir ewig saam
dit aan mekaar beloof
[koor]
liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie
liefde soos die
sal ons
nooit ooit weer kry nie
sterker
weet ek
ons twee saam is beter
oor en oor
weer van voor
sal ek kies
‘n liefde soos die
[vers 3]
wat stukkies op sal tel
as jy voel jy’s gebreek
wat jou vang voor jy val
die vlerke vir jou wees
met hart en mond sweer ek
om net vir jou te leef
myself te gee
[koor]
liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie
ons sal dit nooit weer kry nie
ons sal dit nooit weer kry nie
liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie
liefde soos die
sal ons
nooit ooit weer kry nie
sterker
weet ek
ons twee saam is beter
oor en oor
weer van voor
sal ek kies
‘n liefde soos die
Random Song Lyrics :
- february 1986 - darren isaiah lyrics
- leave. - jarett stumm lyrics
- fiocchi di cotone per jeanie - cristina d'avena lyrics
- hteo ne hteo - danilov doživljaj beča lyrics
- baad! - miles minnick lyrics
- желание жить (desire to live) - фрик пати (freak party) lyrics
- someone else not me (radio edit) - duran duran lyrics
- wild woman - sizzy rocket lyrics
- words - the abstract pearl lyrics
- soft serve - elizabeth moen lyrics