lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ‘n liefde soos die – willem botha

Loading...

[vers 1]
liefde is blind
liefde verdien
meer as die beeld
wat die oog ons laat sien

liefde is mooi
dit het geen prys
al het ons niks
het jy vir my gewys

[koor]
liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie
liefde soos die
sal ons
nooit ooit weer kry nie
sterker
weet ek
ons twee saam is beter
oor en oor
weer van voor
sal ek kies
‘n liefde soos die

[vers 2]
vir beter het
twee harte oop
vir ewig saam
dit aan mekaar beloof

[koor]
liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie
liefde soos die
sal ons
nooit ooit weer kry nie
sterker
weet ek
ons twee saam is beter
oor en oor
weer van voor
sal ek kies
‘n liefde soos die

[vers 3]
wat stukkies op sal tel
as jy voel jy’s gebreek

wat jou vang voor jy val
die vlerke vir jou wees
met hart en mond sweer ek
om net vir jou te leef
myself te gee

[koor]
liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie

ons sal dit nooit weer kry nie

ons sal dit nooit weer kry nie

liefde soos die
sal ons nie
van mekaar kan skei nie
liefde soos die
sal ons
nooit ooit weer kry nie
sterker
weet ek
ons twee saam is beter
oor en oor
weer van voor
sal ek kies
‘n liefde soos die

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...