lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu soos die wyses – deon meiring

Loading...

meisiekind
jy is ‘n herberg in my vertwyfeling
jy is ‘n vreemde ster
‘n nuwe rigting in
‘n herinnering aan ‘n weerloosheid wat vrede bring

lees vir my weer daardie gedig
van die herters wat alleen sing
en hoop teen alle vanoop in
soos die wyses sal ek vir jou fynbos bring
in ons nederige woonstel in
meisiekind
ek volg ‘n loflied
soos ‘n vlugteling
wat weer ‘n tuiste vind
na ‘n ompad terug uit die wildenis
word ek dankbaar hier in afwagting

lees vir my weer daardie gedig
van die herters wat alleen sing
en hoop teen alle vanoop in
soos die wyses sal ek vir jou fynbos bring
in ons nederige woonstel in

lees vir my weer daardie gedig
van die herters wat alleen sing
en hoop teen alle vanoop in
soos die wyses sal ek vir jou fynbos bring
in ons nederige woonstel in

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...