lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu haar naam was somer – die piesangskille

Loading...

ek onthou daai aand in die kaap
jou oë was blou jou hande koud ek is weer
daar is die fout ek het jou agter gelos
die vliegtuig geklim op pad na potchefstroom
maar oor jou bly droom

haar naam was somer maar vir ‘n dromer soos ek
haar naam was somer maar vir ‘n oomblik het ek
te groot gedroom te veel gestry te min baklei
vir ‘n girl soos jy

hoor jy haat my nou vertel jou nuwe ou
dat die song wat speel op die radio is nie oor jou
en trash*talk my by jou beste pel
het jy vergeet dat ons tweeweekliks bel
en sy sè onthou

haar naam was somer maar vir ‘n dromer soos ek
haar naam was somer maar vir ‘n oomblik het ek
te groot gedroom te veel gestry te min baklei
vir ‘n girl soos jy

twee vreemdelinge duisend dinge
wat ek wou sê
twee vreemdelinge duisend dinge
wat ek wou sê
en ek belowe ek’s oukei
ek belowe ek’s oukei
ek belowe ek is beter af as jy
haar naam was somer maar vir ‘n dromer soos ek
haar naam was somer maar vir ‘n oomblik het ek
haar naam was somer maar vir ‘n dromer soos ek
haar naam was somer maar vir ‘n oomblik het ek
te groot gedroom te veel gestry te min baklei
vir ‘n girl soos jy

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...