lirik lagu dis ‘n land – snotkop
gee my ‘n oomblik -sseblief, laat ek vertel
van ‘n land waarin ek woon en drome droom, wel!
gee my ‘n oomblik en onthou van al daai dae
was net ‘n laitie in die vrystaat op die plaas, ja!
onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos
brandewyn en c0ke om die probleme op te los
en tannie karike op die radio wat sing
en ons skree hard vir die bokke
om die beuker terug te bring, ja!
hierdie land, wat my geluk bring
dis ‘n land van kleure en klank
dis ‘n land van oorvloed en dank
dis ‘n land waar almal na strewe
dis ‘n land sonder horison en
dis ‘n land wat weet hy kan
ook ‘n blyplek neerlê vir my
gee my ‘n oomblik -sseblief, laat ek vertel
van ‘n land waarin ek woon en al die drome wat ek droom, well!
gee my ‘n kans om te verduidelik hoe dit voel
om met trots te sê ek is afrikaans en dit te kan bedoel
om ‘n bunny chow te eet en die madiba jive te doen
die huisgenoot, stellenbosch en mannetjie roux
dis die cape flats, die kaptein loftes toe
maak jou ventester wawyd oop as jy namakwaland toer
en voel die wind as my land jou roep
dis ‘n land van kleure en klank
dis ‘n land van oorvloed en dank
dis ‘n land waar almal na strewe
dis ‘n land sonder horison en
dis ‘n land wat weet hy kan
ook ‘n blyplek neerlê vir my
gee my ‘n oomblik -sseblief laat ek jou wys
hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis
dis die land van goeie hoop en t-ssenberg
die komma in jou bloed, die kombers oor tafelberg
altyd gedroom om te kan wees soos david kramer
en elke liewe sondag was dit tyd vir die onse vader
seën -sseblief hierdie land van in ons woon
en al die ander mens wat soos ek van vrede droom
dis die liefde volop soos die sterre in die klein karoo
dis ‘n land van kleure en klank
dis ‘n land van oorvloed en dank
dis ‘n land waar almal na strewe
dis ‘n land sonder horison en
dis ‘n land wat weet hy kan
ook ‘n blyplek neerlê vir my
dis ‘n land van kleure en klank
dis ‘n land van oorvloed en dank
dis ‘n land waar almal na strewe
dis ‘n land sonder horison en
dis ‘n land wat weet hy kan
ook ‘n blyplek neerlê vir my
ook ‘n blyplek neerlê vir my
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu jason and the kruegers › lirik lagu my three dog – jason and the kruegers
- kumpulan lirik lagu slf › lirik lagu millionaire – slf
- kumpulan lirik lagu poco cone › lirik lagu paris flow – poco cone
- kumpulan lirik lagu rioka kanda oreskaband › lirik lagu up & down my heart – rioka kanda & oreskaband
- kumpulan lirik lagu serge tonnar legotrip › lirik lagu den hit op rtl – serge tonnar & legotrip
- kumpulan lirik lagu zheng naixin 郑乃馨 › lirik lagu promise (约定) – zheng naixin (郑乃馨)
- kumpulan lirik lagu whatever51 › lirik lagu no2 – whatever51
- kumpulan lirik lagu marz prince › lirik lagu back now – marz prince
- kumpulan lirik lagu so far so fus › lirik lagu jeg boller udenom – so far so fus
- kumpulan lirik lagu karun › lirik lagu pen & paper – karun