lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu brom jy – temple boys cpt

Loading...

aangename kennis, ek sê h*llo vi die wenners
ons het tools en klompie spenners
ek sê wag*wag, os is inie skag man
temple boys en carlito
wag*wag, os is inie skag man
as berto vi my sê man
wat praat djy vi nwatas
ons laatjies skiet gatas
djy puff men ons rastas
dai’s gham inie slabbas
ons are areveer, nou areveerend gaan tekeure
i don’t want peace, i want problems in my lewe
wat*wat, os laatjies skiet gatas
wat het djy verwag*wag?
ons doen dit heelnag
en deur die dag*dag
wat het djy verwag*wag
en dai nou wat*wat (jarre man)
venega*venega, werkha*werkha
woza, wozacarlito
temple boys
baie dankie
jou maniere, wys my djy drink klomp biere
soet en suur in jou spiere (hooram)
ek sê jou maniere wys my djy drink klomp biere
soet en suur in jou spiere, vertel mr. gham
djy druk hom, jou nek djy strek hom
jou arm, rek hom, soetigheid djy lek hom
is mr. gham nou, is slammat ghammat, is ghamdraliha
aangename kennis, ek sê h*llo vi die wenners
ons het tools en klompie spenners
ek sê wag*wag, os is inie skag man
temple boys en carlito
wag*wag, os is inie skag man
wag*wag, wag*wag, wag*wag

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...